Huwelikskursus
In die Kursus fokus ons op die goed wat 'n huwelik bedryg.
Huwelikskursus
Wat behels die kursus
-
10 Video Sessies
-
Kursus Handleiding
-
PDF drukstukke
-
Personlike kontak met Willie Coetzee
In watter mate pas jy by jou maat?
Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” GENESIS 2:18
Overview
ONDERWERPE VAN DIE KURSUS
Kontrak Huwelik
As ek nie presteer nie is ek dan nog goed genoeg.
Verbond huwelik
Aanvaar soos jy is, want ons het belofte voor God gedoen.
Verlaat ouerhuis
Dankie ouers, maar ek is nou getroud.
Aankleef aan jou maat
Twee agendas word een.
Kommunikasie
Wat sê jy nou eintlik.
Depressiwiteit
Ek is lief vir jou hoe jy is.
Rol van man en vrou
Ek volg jou omdat jy Jesus volg.
Vriendskap
Die bou blok van jou huwelik.
Rooi ligte
Gevaar tekens in jou huwelik.
Bits en brieke
Behoud van jou huwelikBehoud van jou huwelik
Willie Coetzee
Willie is al 4 jaar by Alberton Lewens Sentrum, ‘n herder (pastor) wat oor die ouderdoms groep 49-60 jaar oud, pastorale versorging doen. Willie het sy Diploma voltooi in 1990, in 2004 sy Honneurs graad in praktiese teologie voltooi, vakke soos berading was deel van die kursus. Hy is ook die aanbieder van die huwelik kursus vir die afgelope 2 jaar by Lewens Sentrum, hy doen ook voorhuwelikse en huwelik berading aan.
Willie is ook betrokke in ons gemeente se sosiale byeenkomste bv. Kuns Terapie (hy skilder self ook al 30 jaar), Voetslaan, Parkrun en Kampeer aksie.
Willie Coetzee