Ritme in die Woord: Bybelstudiemetodes

Hierdie kursus rus jou toe met sinvolle gereedskapstukke wat jy vir 'n voller en dieper geloofsbelewenis kan gebruik.
  • Formaat

    Video
    Kursus
  • Tydsduur

    Vier modules wat in totaal 51 min duur

Wat is by die kursus ingesluit?

Riglyne oor die gebruik van die volgende bybelstudiemetodes:
  • Die Analitiese metode
  • Die Aktuele metode
  • Die Verklarende metode
Die Aanbieder

FRANCOIS FOUCHÉ

Francois Fouché is sedert 2018 'n herder by Alberton LewenSentrum Gemeente en bedien die ouderdomsgroep 36-48 jaar.  Hy is ook die bedieningshoof van die gemeente se welsynsaksies en internetbediening.   Francois was vir jare ‘n besigheidsman, maar het in 2007 besluit om sy passie vir die bediening sy loopbaan te maak.  Sedert 2007 dien hy in verskeie bedieninge in verskilende gemeentes.  Hy het sy pastorale studies aan die Auckland Park Teologiese Seminaruim voltooi.   Francois  is getroud met Gerda en is die trotse pa van  kinders tussen 5 en 26 jaar oud.  
Patrick Jones - Course author
Created with